Ter wille van Oorlewing, Ideologie en Geld (Pre-Order now!)
Johannes D. Froneman se boek Ter wille van oorlewing, ideologie en geld handel oor die geskiedenis van die Afrikaanse joernalistiek, ʼn ontwikkelende storie wat lewenskragtig op soveel plekke en maniere ontplooi. Hierdie boek – ʼn eerste in Afrikaans – vertel iets daarvan deur op verskeie belangrike temas te fokus. Dit is nie ʼn omvattende geskiedenis van die massamedia nie, maar bied wel interessante perspektiewe wat die rykheid van die Afrikaanse joernalistiek oopbreek.
Die boek is gemik op jonk en oud, op jong joernaliste én diegene wat as joernaliste of mediagebruikers ʼn stuk van dié geskiedenis beleef het. Uiteindelik vertel dit die verhaal van hoe die Afrikaanse joernalistiek gehelp het om ʼn taal en ʼn betekenisvolle leefwêreld te skep.
Die boek is in hardeband, op glanspapier gedruk en bevat ʼn groot aantal volkleurfoto’s van koerante, tydskrifte en mediamense op die 340 bladsye.
R300.00 (incl VAT)
Description
Johannes D. Froneman’s book For the Sake of Survival, Ideology and Money deals with the history of African journalism, a developing story that unfolds vibrantly in so many places and ways. This book – a first in Afrikaans – tells something about it by focusing on several important themes. It is not a comprehensive history of the mass media, but it does offer interesting perspectives that break open the richness of Afrikaans journalism.
The book is aimed at young and old, at young journalists and those who, as journalists or media users, have experienced a piece of this history. Ultimately, it tells the story of how Afrikaans journalism helped to create a language and a meaningful living world.
The book is printed in hardcover, on glossy paper and contains a large number of full-color photographs of newspapers, magazines and media people on the 340 pages.
Original in Afrikaans
Johannes D. Froneman se boek Ter wille van oorlewing, ideologie en geld handel oor die geskiedenis van die Afrikaanse joernalistiek, ʼn ontwikkelende storie wat lewenskragtig op soveel plekke en maniere ontplooi. Hierdie boek – ʼn eerste in Afrikaans – vertel iets daarvan deur op verskeie belangrike temas te fokus. Dit is nie ʼn omvattende geskiedenis van die massamedia nie, maar bied wel interessante perspektiewe wat die rykheid van die Afrikaanse joernalistiek oopbreek.
Die boek is gemik op jonk en oud, op jong joernaliste én diegene wat as joernaliste of mediagebruikers ʼn stuk van dié geskiedenis beleef het. Uiteindelik vertel dit die verhaal van hoe die Afrikaanse joernalistiek gehelp het om ʼn taal en ʼn betekenisvolle leefwêreld te skep.
Die boek is in hardeband, op glanspapier gedruk en bevat ʼn groot aantal volkleurfoto’s van koerante, tydskrifte en mediamense op die 340 bladsye.
Subscribe to our newsletter and get 10% off your first order
Stay up to date with the latest promos and offers