Catan: Afrikaans Edition

Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na ’n lang tog vol ontberinge die kus van ’n onbekende eiland bereik – die eiland van CATAN!

R799.99 (incl VAT)

In stock

In stock

Categories: , Tags: SKU: SKY004

Description

Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na ’n lang tog vol ontberinge die kus van ’n onbekende eiland bereik – die eiland van CATAN! Jy is egter nie die enigste avonturier nie. Ook ander onverskrokke ontdekkers het langs die kus van CATAN geland: die stryd om kolonisasie het begin. Die vroue en mans van jou ekspedisie stig die eerste twee nedersettings. GelUKkig is die land vrugbaar en ryk aan grondstowwe. Jy lê strate aan en bou
dorpe wat vinnig tot stede groei.

Additional information

Barcode

606110445191

Subscribe to our newsletter and get 10% off your first order

Stay up to date with the latest promos and offers