Idees
Idees is jou nr.1-gids tot ‘n vars, moderende leefstyl. Dis vir die vrou met kreatiewe flair en ‘n passie vir die lewe. Dis ‘n bron van inspirasie vir handwerk, dekor, onthaal en kos. Die Idees-leser is stylvol, gesofistikeerd, modern, opgevoed, gebalanseerd, kreatief, warm, sorgsaam en passievol.
R110.00 (incl VAT) — available on subscription
In stock
In stock
Description
Idees is jou nr.1-gids tot ‘n vars, moderende leefstyl. Dis vir die vrou met kreatiewe flair en ‘n passie vir die lewe. Sy gee om vir haar gesin en die mense om haar en sy wys dit deur haar stempel te sit op als wat sy doen. Sy onthaal en maak huis mooi op haar eie unieke manier. Die tydskrif is ‘n uitlaatklep vir vroue soos die. Dit bied praktiese, kreatiewe inhoud wat die leser help om die alledaagse te omskep in iets baie spesiaals. Dis ‘n bron van inspirasie vir handwerk, dekor, onthaal en kos. Die Idees-leser is stylvol, gesofistikeerd, modern, opgevoed, gebalanseerd, kreatief, warm, sorgsaam en passievol.
Additional information
Weight | 0.3 kg |
---|---|
Dimensions | 29 × 22 × 0.5 cm |
Media Product | EESA |
Media Issue | EESA000228 |
Cover Type | SOFT |
ISBN | 9771680304009 |
Division | External |
Subscribe to our newsletter and get 10% off your first order
Stay up to date with the latest promos and offers