Palawa Pop (Kameelperd)

Palawa die kameelperdpop is ’n lieflike maatjie vir enige kind. Kinders kan haar avonture in die aanlyn kinderprogram Die Babbelbende op huisgenoot.com volg. In dié prettige, leersame videoreeks kuier Palawa en haar maats heerlik saam terwyl hulle interessante dinge uitvind en leer. ’n Nuwe storie oor Die Babbelbende verskyn ook elke week in Huisgenoot. Kyk die reeks, lees die stories – en verwarm jou kind se hart met hierdie oulike Palawa-pop!

R230.00 (incl VAT)

In stock

In stock

Categories: , SKU: Palawa0001

Description

Palawa die kameelperdpop is ’n lieflike maatjie vir enige kind. Kinders kan haar avonture in die aanlyn kinderprogram Die Babbelbende op huisgenoot.com volg. In dié prettige, leersame videoreeks kuier Palawa en haar maats heerlik saam terwyl hulle interessante dinge uitvind en leer. ’n Nuwe storie oor Die Babbelbende verskyn ook elke week in Huisgenoot. Kyk die reeks, lees die stories – en verwarm jou kind se hart met hierdie oulike Palawa-pop!

Additional information

Weight 0.1 kg

Subscribe to our newsletter and get 10% off your first order

Stay up to date with the latest promos and offers