Paloeka Pop (Leeu)

Paloeka is die liefdevolle leeu wat verskyn in Huisgenoot se aanlyn kinderprogram Die Babbelbende. Kinders kan dié prettige, leersame videoreeks op huisgenoot.com kyk en ook weekliks in Huisgenoot stories lees oor die oulike groepie maats en hul interessante avonture en al die dinge wat hulle leer. Hierdie leeupop sal enige kinderhart bly maak. Kyk die reeks, lees die stories – en bring vir jou kind vreugde met hierdie oulike Paloeka-pop!

R230.00 (incl VAT)

In stock

In stock

Categories: , SKU: Paloeka001

Description

Paloeka is die liefdevolle leeu wat verskyn in Huisgenoot se aanlyn kinderprogram Die Babbelbende. Kinders kan dié prettige, leersame videoreeks op huisgenoot.com kyk en ook weekliks in Huisgenoot stories lees oor die oulike groepie maats en hul interessante avonture en al die dinge wat hulle leer. Hierdie leeupop sal enige kinderhart bly maak. Kyk die reeks, lees die stories – en bring vir jou kind vreugde met hierdie oulike Paloeka-pop!

Additional information

Weight 0.1 kg

Subscribe to our newsletter and get 10% off your first order

Stay up to date with the latest promos and offers