Tuis

Tuis is ’n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak

R90.00 (incl VAT) available on subscription

In stock

In stock

Choose a purchase plan:
Categories: , Tags: SKU: TUIA000228

Description

Tuis is ’n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem – binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat ’n huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooimaak. Tuis wys nie net mooi goed nie – ons verduidelik ook wat waarde sal toevoeg tot jou eiendom, en hoekom. Die tydskrif bied bekostigbare en toeganklike keuses aan lesers, hulp met selfdoenprojekte, en raad vir opknapwerk. Dis vir gewone mense – mans én vroue – met gewone lewens, gewone loopbane en gewone huise; mense wat graag hulle eiendomme wil verbeter, en dit moet doen op ’n begroting.

Additional information

Weight 0.39 kg
Dimensions 20.9 × 20.9 × 0.5 cm
Media Issue

TUIA000228

Media Product

TUIA

Cover Type

SOFT

ISBN

9771810989007

Division

Internal

Subscribe to our newsletter and get 10% off your first order

Stay up to date with the latest promos and offers