Sarie Kos Promosie
SARIE KOS PROMOSIE
SPESIALE AANBOD
SARIE Kos gaan oor kos wat die mond laat water en is trots SA.
R160.00 (incl VAT)
In stock
In stock
Description
SARIE KOS PROMOSIE
SPESIALE AANBOD
SARIE Kos gaan oor kos wat die mond laat water en is trots SA. Die tydskrif is vir enigeen wat geïnspireer word deur smake en geure, wat geliefdes wil bederf met geregte so reg uit die hart. G’n fieterjasies of aansitterigheid nie, net goeie, eerlike kos en gesonde idees vir almal wat die wêreld van kos wil ontdek en die heilsaamheid daarvan wil geniet.
Additional information
Weight | 0.56 kg |
---|---|
Dimensions | 29 × 21 × 1 cm |
Media Issue | SDUA000047 |
Media Product | SDUA |
Cover Type | SOFT |
ISBN | 9780620451185 |
Subscribe to our newsletter and get 10% off your first order
Stay up to date with the latest promos and offers