Tv Plus Blokraai

TV PLUS was nog altyd bekend om sy unieke blokraaisels wat op die TV gegrond is – en nou is dit uiteindelik beskikbaar in ‘n bundel met 100 bladsye vol blokraai- en speletjiesplesier.

R70.00 (incl VAT) available on subscription

In stock

In stock

Magazine subscriptions will automatically renew when a new issue is released, we’ll debit your selected payment method, and dispatch same day. You can cancel at any time from your account page.
Categories: , Tags: SKU: TVBA000002

Description

TV PLUS was nog altyd bekend om sy unieke blokraaisels wat op die TV gegrond is – en nou is dit uiteindelik beskikbaar in ‘n bundel met 100 bladsye vol blokraai- en speletjiesplesier. Ons onthou sommer ou sepies en sterre (daar is darem leidrade om jou geheue te verfris!), en dis die tipiese tvplus-blokraaisels wat so geliefd en gewild is. Daar is oorgenoeg kodeblokraaisels, sudoku-kopkrappers en woordsoekspeletjies as afleiding terwyl jy oor ‘n antwoord dink. Jy moet beslis nie jou tvplus-blokraaiboek misloop nie!

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 29 × 22 × 0.5 cm
Media Issue

TVBA000002

Media Product

TVBA

Cover Type

SOFT

ISBN

6009900125503

Subscribe to our newsletter and get 10% off your first order

Stay up to date with the latest promos and offers