Idees is jou nr.1-gids tot 'n vars, moderende leefstyl. Dis vir die vrou met kreatiewe flair en 'n passie vir die lewe. Dis 'n bron van inspirasie vir handwerk, dekor, onthaal en kos. Die Idees-leser is stylvol, gesofistikeerd, modern, opgevoed, gebalanseerd, kreatief, warm, sorgsaam en passievol.